Our storyOns storie
Twenty-five years ago, the need was identified for accommodation for folk who could no longer live on farms in the Witzenberg area.
Vyf-en-twintig jaar gelede is die behoefte geïdentifiseer vir huisvesting vir mense wat nie meer op plase in die Witzenberg-area kon woon nie.
Today we accommodate nearly 40 older persons who live independently.
Vandag huisves ons byna 40 ouer persone wat onafhanklik woon.